“Op die ouderdom van 26 was ek moeg daarvoor om gespot te word oor hoe ek lyk en praat en eet. Ek was gereed om my voorste tande te laat trek. Gelukkig het ek by Dr Dippenaar uitgekom. Ek was toe al so selfbewus dat ek in trane was omdat hulle wou foto’s neem – ek wou nie foto’s van myself laat neem nie!
Nou is my tande pragtig en ek kan nie ophou glimlag nie! Ek sal dit oor en oor doen en vir enige iemand aanbeveel.”
Carien Tyler

Before

After

Find Out More!
“I was self-conscious about my teeth and couldn’t smile. I came to Dr Dippenaar at Wired for Fun where the customer service is amazing. Everyone is so friendly, it makes the treatment worthwhile. I am so happy with my smile it is beautiful!”
Amber Dineen

Before

After

Ask an Expert!
“Die personeel van Wired for Fun is áltyd vriendelik en dis altyd lekker om hier te kom. Ek is so gelukkig met my tande. Dit is heerlik om mooi te kan smile!”
Monique Jonker

Before

After

Contact Us Now!