Trek Saterdagoggend , 26 Maart 2016 die koffie en beskuit nader en skuif voor die kassie in! Ontbytsake, Kyknet DSTV kanaal 144 kuier by  Wired for Fun-Ortodonsiepraktyk, Potchefstroom.

Financial Team

Onthou uitsaaitye:

  • Saterdagoggend 26/3:  7:30 – 9:00
  • Sondagoggend 27/3:   7:30 – 9:00
  • Dinsdag en Donderdag 29 en 31/3:  13:00- 14:00

Ons is opgewonde oor ons eerste buiging op die klein skermpie!  Kyk asb saam met ons en hou die webblad dop.  Ons sal die DVD  plaas sodra ons dit van Kyknet ontvang het!

 

Ns.  Onthou om ons handtekeninge te vra volgende keer as julle vir ons kom kuier!