Mondskerm Jpeg

Vyf baie goeie redes om mondskerms te dra gedurende hierdie sport seisoen:

Mondskerm beskerm:

  1. Sagte weefsel (lippe en wange)
  2. Tande
  3. Kaak
  4. Nek
  5. NB!  Brein!!

Kan jy aan 1 goeie rede dink om dit nie te dra nie?